Time Travelled — about 3 years

A letter from May 31st, 2022

May 31, 2022 Jun 19, 2025

Peaceful right?

Dear Future kala, dis 16:30 op n boring dinsdag voor geografke eksamen en ek wil net vir jou sê wow. soos hoe even het jy oorleef tot 18 toe???? eks baie bly as jy het want dit beteken dat jy n 'nuwe chapter' kan begin al klink dit cheesy. ek hoop jy gaan stellies toe vir uni en dat jy weet wat jy gaan swat( wel ek ken kyself goed genoeg om te weet ek weet diefinitief nie) ek hoop jyt te minste een gf/bf gehad teen die tyd, ja dis nie rerig so belangrik nie maar ek weet nie ek dink dit sal fun wees. het affies vir jou beter geword? selfs al is dit neutral feelings sal ek bly wees want laas jaar was dit vir my rerig sleg so ek hoop net dat dit beter is vir #Futureme. is jy steeds vriende met tea suzie aletta chris nel mia kaylin caitlin cayla <3 my swede maat chenel ek weet nie almal sal bly nie maar ek hoop te minste vir die OGs want ek is rerig lief vir hulle en wil nie hulle verloor nie. hou jy steeds van dieselfde goed? soos musiek wise, het dit baie verander of het dit net gegroei? dis 20.gee.en.20 so ek het vir jou n persent. n vakentines persent pottie, haar naam is deksel want elke pottie kort n deksel. wag dis nie wat ek wou se nie, ek wou sê dat ek vir jou n persent het. agter jou spieel is daar (hopelik) steeds R20. R20 mag dalk niks beteken in 3 jaar nie want die russians sal ons overthrow maar hey dis iets. my kleinste vraag is WATTER FKN VAKKE HET JY GEKIES?? ek hoop jy het iets gekies vir jouself en nie omdat moeder en vader besluit het vir jou nie. ek hoop ook in n weird manier dat jy ontwerp gekies het. soos dis rerig n slegte idee maar ook dit klink fun en iets wat jy van sal hou. het juf. jordaan gebly tot matriek? het maxipad bromfield ooit ophou jou haat? het juno president geword? jis ek hoop nie so nie. oms is oom cyril steeds president? assebloef moenie se daars steeds/weer n pandemic nie. ons beter nie meer maskers dra nie ek het nou genoeg gehad. maar wat ek meeste voor hoop is dat jy gelukkig is want vandag is jy 18 en ek weet jys baie hot en baie **** en mag jy baie drink 🙏 aletta se review: Dis cute. Ek dink jy moet niks verander nie, soos including die spelfoute, want jy wil hê dat 18 jarige self moet so veel as moontlik cringe. jou aaklige 15 jarige self kala

Load more comments

Sign in to FutureMe

or use your email address

Don't know your password? Sign in with an email link instead.

By signing in to FutureMe you agree to the Terms of use.

Create an account

or use your email address

You will receive a confirmation email

By signing in to FutureMe you agree to the Terms of use.

Share this FutureMe letter

Copy the link to your clipboard:

Or share directly via social media:

Why is this inappropriate?