A letter from Jun 16th, 2021

Time Travelled — over 5 years

Peaceful right?

Dear FutureMe, Ek weet nie waar de fok jy nou is nie. Jy kan in London wees met n man of vrou en n suksesvolle loopbaan. Of, jy kan nog steeds in SA wees, nogsteeds emotionally unavailable en sukkel om in die besigheidswêreld te oorleef. As die tweede een waar is, weet net dat dit okay is. Ja, jy is nou al 25 en jy het gedink jy sou al baie meer goed bereik het in jou lewe, maar dalk is dit omdat daar nog beter dinge in jou toekoms vir jou voorlê. Fok, wie weet? Dalk gaan n biljoenêr CEO jou ontmoet en jou vra om weg te hardloop met heer, of dalk kry jy die geleentheid van n leeftyd om vir n brand in London te gaan werk. Onthou net om asem te haal. Asseblief. Onthou wanneer jy hierdie geskryf het: jy het pas uit Denmar gekom en jy het nog nie jouself vertrou om nie jou polse weer oop se sny nie. Jy het gevoel asof jy in n donker gat is en dit beter sou gewees het vir almal as jy net n herinnering was. Asseblief byt vas as jy nog met daai impulses sukkel en glo in jouself, ja, eks n cheesy poephol. As hierdie baie moeilik is, luister net na "This is me" en dink aan jou eerste kuier met Marinda en Michelle by hulle huis. Onthou hoe swaar haar lewe was en waar sy in 2021 was - gelukkig getroud met haar eie besigheid en 6 fokken honde, 3 katte en fokken baie shrimps. Jys n goeie mens en onthou net om die mense n middel finger te wys wat dit nie kan raak sien nie. Geniet jou dag. P.s. ek hoop actually jy het opgehou rook want daai kak is duuuuuuur. Behalwe as jy al ryk is, then by al means, smoke away my dear. Liefde, Jou 20 jarige self

Load more comments

Sign in to FutureMe

or use your email address

Don't know your password? Sign in with an email link instead.

By signing in to FutureMe you agree to the Terms of use.

Create an account

or use your email address

You will receive a confirmation email

By signing in to FutureMe you agree to the Terms of use.

Share this FutureMe letter

Copy the link to your clipboard:

Or share directly via social media:

Why is this inappropriate?